header 1header 2header 3header 4header 5header 6header 7header 8header 9

Welcome to Zigmart, your favorite Plastic and Homeware store. Our extensive range of products are designed to make your life a whole lot easier.

Besides being functional and eye-catching, our products are affordable and offer excellent value-for-money. We are proud to offer products that are needed and used in every home, every day. We cater of all Dad's, Mom's, Kids and Pets needs.

Our stores offer a family-friendly shopping experience and our staff members are always very happy to assist you find the perfect product. Next time you are hosting a child’s party, looking for cleaning equipment or simply wanting to browse for the perfect storage solution, pop in to the Zigmart store.


Welkom by Zigmart, jou gunsteling Plastiekware winkel. Ons wye reeks produkte is ontwerp om jou lewe baie makliker te maak.

Behalwe dat ons produkte prakties en oog opvallend is, is ons produkte baie bekostigbaar en bied uitstekende waarde-vir-geld. Ons is trots om produkte wat benodig word en gebruik word in elke huis elke dag, aan te bied. Ons maak voorsiening van al die Pa's, Ma's, Kinders en Troeteldiere.

Al ons winkels bied 'n familie-vriendelike inkopie-ervaring en ons personeellede is meer as bereidwillig om jou te help om die perfekte produk te vind. Volgende keer as jy  'n kind se partytjie moet hou, of op soek is na skoonmaak toerusting of net wil kom om die perfekte berging oplossing te kry, pop in by die Zigmart winkel.